Valentino Jephta retires

Valentino Jephta retires

Valentino Jephta of the Cape Town Municipality has looked after the Park for some years now and has been particularly helpful to Tielman in planting the new trees.  It is fitting that the new Norfolk pine has his name on it.  Apparently it is his favourite tree.

Letter from Tielman:

Beste Valentino

Aangeheg is twee van die fotos geneem by jou Norfolk Pine in De Waalpark. Hierdie pragtige boom dra jou naam soos te sien is op die naamplaatjie.

Ons weet dat hierdie Araucaria ‘n blywende monument sal wees vir ‘n besondere individu wat De Waalpark verbeter het van ‘n verwaarloosde stadspark na die gemeenskaps-lushof wat dit vandag is.

As the name Araucaria excelsa implies, you always excelled at your job and we are grateful for that great contribution!

Die ander fotos word gestuur per ‘n aparte ePos. 

Voorsien asseblief jou nuwe ePos-adres sodat ons in kontak kan bly.

Vriendelike groete,

Tielman Haumann

namens The Friends of De Waal Park